Beautiful property in Mossel Bay!
About This Home
Erf te koop - seemeeu park, mosselbaai
Bou jou droomhuis in die rustige en gewilde Seemeeu Park!
Hierdie ruim erf bied uitstekende potensiaal vir jou droomhuis of as ’n belegging. Die erf het ’n sagte helling en bied pragtige uitsigte oor die omliggende area.
Rustige, gevestigde woonbuurt
Naby Hartenbos en die strand
Ideaal vir duet-ontwikkeling
Goeie ligging in die Mosselbaai/Hartenbos-omgewing